Begin van ‘n “Wonder”-Roete

Begin van ‘n “Wonder”-roete Begin van ‘n “Wonder”-Roete MIN MENSE weet dit, maar Hermanus het nogal ‘n rol gespeel in die ontstaan van ons nou reeds beroemde Voet van Afrika-marathon. Sien, ek het sommer so vir die pret saam met atlete van die Hoërskool Bredasdorp aan ‘n veldwedloop op Hermanus deelgeneem. Ná hierdie wedloop het […]
Die geskiedenis van “Die Voet”

Die geskiedenis van “die voet” Die geskiedenis van “Die Voet” Dit was seker net mooi twintig jaar gelede, dat ‘n onderwyser van Bredasdorp, Eps Joubert, een middag vir ons by Die Burger kom kuier het en opgewonde vertel het van sy droom van ‘n unieke wedloop. Die atlete sou met ‘n veldpad hardloop oor ‘n […]
Winning The First “Voet” – Stephen Donald

Winning the first “voet” Stephen Donald Winning The First “Voet” – Stephen Donald The first Foot of Africa 20 years ago, was going to be my third marathon ever. Everybody was saying how tough it was going to be, but nobody really knew what to expect. The evening before the marathon we drove from Cape Town […]